venue
WINGERDSKUUR
UPINGTON
±15 km vanaf Upington – ongeveer 15 minute se ry
drag
SEMI-FORMEEL
Geen denimbroeke en vermy asseblief enige skakering van pienk.
Kinders onder 10 jaar het geen spesifieke kleredragvereistes nie.
RSVP voor of op 30 September 2026
DESIGNED BY BITTERSOET STUDIO